Amanda Strydom is volksbesit. Sy vier vanjaar 39 jaar in die vermaaklikheidsbedryf. In hierdie konsert sing sy liedjies uit haar groot repertoire van haar albums en ook ballades in Frans , Engels en Nederlands.
Oudergewoonte weef sy stories en poesie tussendeur die musiek en dek die hele spektrum van die skreeusnaakse tot roerende patos.
Datum:- 22 April 2018
Tyd:- 14h30
Toegang:- R150.00
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Sasolburg?? <a href="https://www.booking.saffa.com” target=”_blank”>